top of page


About Me
Fotografie het in 2013 begin ,net na my mense na aan my verloor het , het my man vir my kamera gekoop en se leer iets waarvan jy hou, MY fokus afte kry van negatief en die mooi en positief raak te sien.
die naam Infocus beteken indirek die FOKUS op die Goeie.
Die lewe kan soms on Visie verblind en blur maak, maar soms moet ons net Fokus op dit wat saak maak en ander goed uit blurr.
Om die te pause daardie oomblikke saam family of geliefdes is kosbaar en baie mooi.
My style sal ek se is die mooiste fotos is waneer jy net jouself geniet en net wees wie jy is, ons doen poses maar meer in story telling.
Contact Me
CINDY
.png)
.png)
.png)
bottom of page